Bybelstudie Folio | 'n Introspeksie van jou familie en Israel
Hierdie Bybelstudie Folio is ontwerp om jou stiltetyd en jou kreatiwiteit te kombineer terwyl jy reflekteer op hoe die nasie van Israel ontstaan het en hoe God nie perfekte gesinne gebruik tot Sy glorie.
Daar is plek vir jou familie fotos, reflesie notas en briefies.
Ideaal vir:
Persoonlike Bybelstudie
Kleingroep- of selgroepstudies
Gebedsjoernaal
Skrifmeditasie en refleksie
'n Betekenisvolle geskenk vir enige gelowige
Skep doelbewus ruimte om God se stem te hoor, Sy Woord beter te verstaan en jou verhouding met Hom dag vir dag te verdiep.
Bybelstudie: My Familie vs Israel | Afrikaans | Folio
R 150,00Price
No Reviews YetShare your thoughts.
Be the first to leave a review.

.jpg)
